Snotkop - Jeukerig текст песни

Текст песни Jeukerig - Snotkop



Kom dat ek jou ′n ding vertel, dis 'n blote feit ... dis feite
Sy kort ′n lisensie mos, of 'n permit, om so te lyk
Sy't ′n houding wat lyk vir my soos, hou hande tuis ... los uit
Maar daai lyf, daai lyf, daai lyf kort ′n vryf
Flip dit, nou sit dit, ek kan dit nie afskud nie
Dammit, jy maak dit, so moeilik vir my
(Moeilik vir my)
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, net soos witblits
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, dit maak my, maak my, jeukerig ...
Jy maak my jeukerig ...
Jy maak my jeukerig, en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan 'n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
En as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan ′n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
Kom dat ek jou 'n ding vertel, dis ′n blote feit ... is waar
Jy scheme ek wil net vir jou kyk, maar pasop, hier kom moeilikheid
Sy't ′n kyk aan haar wat lyk vir
My, soos ja, jy los my uit ... vir wat?
Maar daai lyf, daai lyf, daai lyf gaan ek vryf ... watch my
Flip dit, nou sit dit, ek kan dit nie afskud nie
Dammit, jy maak dit, so moeilik vir my
(Moelik vir my)
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, net soos witblits
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, dit maak my, maak my, jeukerig ...
Jy maak my jeukerig ...
Jy maak my jeukerig, en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan 'n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
En as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan 'n ding los klits, vry tot die jeuk weg is ...
Jy maak my jeukerig ...
Jy maak my jeukerig ...Jy maak my jeukerig



Авторы: Dirk Van Niekerk, Francois Henning


Snotkop - Sous
Альбом Sous
дата релиза
20-07-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.