Snotkop - Izzzit текст песни

Текст песни Izzzit - Snotkop



Ek was oppad na die Spar, want ek was lus vir jam tertjies
Toe sien ek jou daar staan, by die till, waar jy werkies
Nog nooit so iets gesien nie, verloor amper my tekkies
Ek "yoh, jou skare lyk soos lekker skaap stertjies"
Maar sy "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek scheme toe hierdie is my kans, kom ek maak aangename kennis
"hoe lyk′it met 'n tertjie, en ′n klein bietjie tennis"
Want daardie bene, daai boude, lyk vir my mos na wenners
Ek "yoh, ek sal jou vry, ma' ek sal jou vry soos in flenters"
Maar sy "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
Maar sy kap my nooit, sy net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
Maar sy kap my nooit, sy net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Jy′s gesoek, jy′s gesoek, jy's gesoek, jy sal gekry
As ek jou kry, jou kry, jou kan kry, gaan ons vry
Maar sy "izzzit"
Sy net "izzzit"
Ek′s voor haar huis, geniet 'n Steri-Stampi, minding my own business
Ek dog, wag dat ek haar uitnooi vir ′n Fanta of 'n Fizzer
"hallo, dis ekke, en girl jy maak my dissness"
Ek "yoh, as ek jou vry, dan vry ek jiu stukkend"
Maar sy "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Oppad terug van die klub, en ek′s opsoek na 'n bederfie
Sien ek sy's in die KFC, met ′n Strawberry melkie
Sy vat ′n slukkie, en 'n drukkie, in ′n dun denim jean
As ek jou vry, gaan jy op eindig in Strawberries en Cream
Maar sy "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
Maar sy kap my nooit, sy net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
Maar sy kap my nooit, sy net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ja, daai boude is gevaarlik, dis gevaarlik soos witblits
Maar al wat ek kry, wat ek kry, wat ek kry is "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Jy′s gesoek, jy's gesoek, jy′s gesoek, jy sal gekry
As ek jou kry, jou kry, jou kan kry, gaan ons vry
Maar sy "izzzit"
Sy net "izzzit"
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
Maar sy kap my nooit, sy net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
Maar sy kap my nooit, sy net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Sy kap my "izzzit"



Авторы: Dirk Van Niekerk, Francois Henning


Snotkop - Sous
Альбом Sous
дата релиза
20-07-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.