Текст песни Jy Raas - Snotkop
Jou
vrou,
sy
is
deurmekaar,
en
die
skottelgoed′s
nog
nie
klaar
Jy
boer
te
veel
in
die
bar,
Maar
ek
kyk
en
ek
gooi
haar
"sshht,
jy
raas"
Nou's
die
baas
weer
op
jou
case,
Sê
daar′s
niemand
so
lui
soos
jy
(is
waar)
Jy's
'n
las
vir
die
maatskappy,
Maar
ek
kyk
en
ek
gooi
hom
"sshht,
jy
raas"
Jou
ex
sê
"jy′s
to
blame",
vir
depressie
en
haar
pyn
Soek
helfte
van
die
plaas,
Maar
ek
kyk
en
ek
gooi
haar
"sshht,
jy
raas"
Die
skoolhoof
sê
jy′s
'n
grap,
te
dom
vir
Standaard
8
′N
Slapgat
van
formaat,
maar
ek
kyk
en
ek
gooi
hom
"sshht,
jy
raas"
Woah-oh-oh-oh
...
Yeah-eh-eh-eh
Jou
lippe
praat,
praat,
praat,
wat
wil
jy
sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh
...
Yeah-eh-eh-eh
Jy
maak
geraa-a-a-s,
wat
wil
jy
hê-ê-ê?
(Sshht,
jy
raas)
Waar
bly
jy?
(Waar
bly
jy?)
Waar
bly
jy?
(Waar
bly
jy?)
Jy
bly
stil-stil-stil-stil,
Stil-stil-stil,
stil-stil-stil-stil,
stil-stil-stil
O,
want
'n
stilbek,
is
′n
heelbek,
Is
'n
stilbek,
is
′n
heelbek,
ja,
so
bly
net
in
jou
baan
Ja,
'n
stilbek,
is
'n
heelbek,
is
′n
stilbek,
Is
′n
heelbek,
ja,
so
bly
net
in
jou
baan
...
Die
Dominee
van
N.G
Oos,
sê
jy
vloek
soos
'n
matroos
In
die
kerk
met
′n
babbelas,
Maar
ek
kyk
en
ek
gooi
hom
"sshht,
jy
raas"
Die
bankbestuurder
sê,
wil
'n
meeting
met
jou
Al
my
payments
is
weer
laat,
Maar
ek
kyk
en
ek
gooi
hom
"sshht,
jy
raas"
Jou
girl
sê
jou
oë
loop
rond,
en
op
Valentine′s
was
jy
dronk
En
dis
tyd
vir
trouplanne
maak,
Maar
ek
kyk
en
ek
gooi
haar
"sshht,
jy
raas"
Jou
man
sê
"ek
kry
te
min",
en
jy
kla
as
hy
gaan
drink
Sê
sy
braaibroodjies
kort
meer
kaas,
Maar
jy
kyk
en
jy
gooi
hom
"sshht,
jy
raas"
Woah-oh-oh-oh
...
Yeah-eh-eh-eh
Jou
lippe
praat,
praat,
praat,
wat
wil
jy
sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh
...
Yeah-eh-eh-eh
Jy
maak
geraa-a-a-s,
wat
wil
jy
hê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê?
(Sshht,
JY
RAAS!)
Waar
bly
jy?
(Waar
bly
jy?)
Waar
bly
jy?
(Waar
bly
jy?)
Jy
bly
stil-stil-stil-stil,
Stil-stil-stil,
stil-stil-stil-stil,
stil-stil-stil
O,
want
'n
stilbek,
is
′n
heelbek,
Is
'n
stilbek,
is
'n
heelbek,
ja,
so
bly
net
in
jou
baan
Ja,
′n
stilbek,
is
′n
heelbek,
is
'n
stilbek,
Is
′n
heelbek,
ja,
so
bly
net
in
jou
baan
...
(Bly
net
in
jou
baan)
...
Ssshhhttt
...
jy
raas
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.