Steve Hofmeyr - Bly (Met Karin Hougaardt) текст песни

Текст песни Bly (Met Karin Hougaardt) - Steve Hofmeyr



Hou jy my vas?
Of droom ek in 'n ander land?
Want ek kyk soms deur vol sand
Hou jy my vas?
Staan ons alleen?
Of fluister daar stem naby
Wat se jy's altyd hier by my
Staan ons alleen?
Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my
Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
Bly!
Jy's my begin en einde
Bly!
Jy vul my lee lyne
Bly!
Ek sal stap vir myle
Jy!
jy sal kruip oor duine
Bly!
Jy's my begin en einde
Bly!
Jy vul my lee lyne
Bly!
Ek sal stap vir myle
Jy!
jy sal kruip oor duine
Bly!
Jy's my begin en einde
Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my
Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
Bly!
Jy's my begin en einde
Bly!
Jy vul my lee lyne
Bly!
Ek sal stap vir myle
Jy!
jy sal kruip oor duine
Bly!
Jy's my begin en einde
Bly!
Jy vul my lee lyne
Bly!
Ek sal stap vir myle
Jy!
jy sal kruip oor duine
Bly!
Jy's my begin en einde
Bly!
Jy vul my lee lyne
Bly!
Ek sal stap vir myle
Jy!
jy sal kruip oor duine
Bly!
Jy's my begin en einde
Bly!



Авторы: Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr - Grootste Platinum Treffers
Альбом Grootste Platinum Treffers
дата релиза
01-01-2006




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.