Tarryn Lamb - Op Blouberg Se Strand текст песни

Текст песни Op Blouberg Se Strand - Tarryn Lamb



Die golwe weet waar breek die branders
Hulle dink hulle's vry
Die wolke wentel in die hemel maar
Op die winde moet hul ry
Dis vroeg in die dag, op Blouberg se strand
Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand
Maar dis koel na die lang nag
En ons groet die dag
Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei
En die strale sal brand
Mmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
Daar is witgekalkte huise
En ou Tafelberg
Daar is hengelaars met stok en hoed
Wat vroeg visse terg
My pa "my kind, ons moet swart mossels vind"
Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind
Ja dis koel na die lang nag
En ons groet die dag
Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei
En die strale sal brand
Mmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei
En die strale sal brand
Mmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand



Авторы: Udo Juergens, Thomas Christen, Christopher Sidney Willou Torr


Tarryn Lamb - Mal Oor Jou
Альбом Mal Oor Jou
дата релиза
10-08-2018



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.