Текст песни Hillbrow - Theuns Jordaan
Ou
man
sit
by
die
straatkafees,
En
kyk
al
die
mense
loop
heen-en-weer
Boemelaars
raas
by
die
Wimpy
Bar,
En
Fontana
is
oop
tot
laat
in
die
aand
Kaalvoet
kinders
in
die
straat,
wys
parkeerplek
aan
En
hou
dan
die
hand,
en
hou
dan
die
hand,
En
hou
oop
die
hand...
ja
En
gee,
gee,
gee.
Gee,
gee,
gee
Jou
sente,
jou
drome,
jou
klere
vol
gate,
Gee
jou
hart
vir
Hillbrow
Ja,
gee
jou
hart
vir
Hillbrow
In
Quartz
Straat
hoor
ek
'n
meisie
my
roep,
Daar's
'n
Hare
Krishna
what
vra
what
ek
soek
En
ken
ek
vir
Jesus?
Vra
'n
man
op
die
stoep,
Tussen
Hillbrow
records
en
Estoril
Books
En
this
lank
na
twaalfuur,
En
die
Hillbrow
toring
stuur
Sy
seine
in
die
nag,
sy
sein
in
die
nag,
Sy
sein
vir
die
junkies
what
wag,
o
En
gee,
gee,
gee.
Gee,
gee,
gee
Jou
sente,
jou
drome,
jou
toekoms
vol
gate,
Gee
jou
hart
vir
Hillbrow,
Ja,
gee
jou
hart
vir
Hillbrowen
die
ligte
gaan
aan
in
die
Chelsea
Hotel,
En
stemme
en
musiek
klink
in
elke
woonstel.
Ons
sit
in
die
son,
drink
wyn,
Ons
survive
met
'n
helse
lot
pyn
in
hierdie
land,
ja
Kom
ons
drink
op
die
een
what
sy
drome
oorleef,
Op
die
een
what
kry
what
hy
vra,
jakoortjie:
En
gee,
gee,
gee.
Gee,
gee,
gee
Jou
sente
jou
drome,
jou
toekoms
vol
gate,
Gee
jou
hart
vir
Hillbrow
Ja,
gee
jou
hart
vir
Hillbrow,
Komaan,
gee
jou
hart
vir
Hillbrow
1 Jou Asem
2 Hillbrow
3 Skadu In Die Nag
4 Namibsroos
5 Ek roep jou naam
6 Stofpad
7 Praat Is Te Laat
8 Wie weet
9 Donkerpad
10 Bietjie Van My
11 Huise Van Glas
12 Jukebox Medley: Kalbassies / Groet Sonder Woorde / Travel In Staail / Hex-Vallei / City/Stad / Meisie Sonner Sokkies / Die Skoene Moet Jy Dra
13 Groete Sonder Woorde
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.