Spoegwolf feat. Francois van Coke - Om Beter Te Voel (feat. Francois van Coke) Lyrics

Lyrics Om Beter Te Voel (feat. Francois van Coke) - Francois van Coke , Spoegwolf



Liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe,
Die water my laat voel
Liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe,
Die water my laat voel
Jys reg ek gee toe,
Die swael proe
My moed is weggespoel
Ek gaan seker nog n hou kry
Onthou jy, wat die jeug in jou kon koop
Dis nou gevaarlik, dis swaarder
As jy my vra
Kan ek jou weer
Eendag hier ontmoet
Kom haal uit die dood
En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet
Om jou te sien
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer om beter te voel
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer
So liefie ek gaan see toe
Jy weet hoe,
Klein dit my laat voel
Jy's reg ek gee toe
Dis verkeerd hoe
Ons deurmekaar rond spoel
Jy gaan seker nog ʼn man kry
En vas bly
Die jeug in jou verkoop
Vir iets gevaarlik
Dis swaarder
As jy my vra
Dan sal ek jou weer
Eendag hier ontmoet
Kom haal uit die dood
En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet
Om jou te sien
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer om beter te voel
Ek reën aan die binnekant
Ek het als probeer
So liefie ek gaan see toe
Ek weet hoe
Die water my laat voel
Jy's reg ek gee toe
Ek bid hoe
Ons sien mekaar in spoel



Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit


Spoegwolf feat. Francois van Coke - See
Album See
date of release
14-02-2020



Attention! Feel free to leave feedback.