Spoegwolf - Daar's Net Een Man Lyrics

Lyrics Daar's Net Een Man - Spoegwolf



Wat het van my geword
Kan jy kom in meng
My bibber ook, as die deernis weg gekook, stoom en rook
Ek mis jou ook
Het jy die foto's gesien
Almal het kom luister
Dit voel of hul jou stook
Uit my kom jou spook, stoom en rook
Ek mis jou ook
Onthou jy muizenberg, ek kan,
Soos broers wag met die kamera op die strand
Ek sit by jou bene, soek jou hand
Jy kan al jou vriende vertel
Daar's net een man
Daar's 'n someone
En eks daai eendag vir jou
Hoe dit so seer geword
Kan jy kom inmeng
Senings word donnerweer
Jou kar lig op die teer, gedink jys in
Ek mis jou meer
Het jy die foto's gesien
Almal vra waar jy is
Die waarheid in my gloei
My woorde oor jou bloei, en lente wen
Ek mis jou meer
Onthou jy muizenberg, ek kan,
Soos broers wag met die kamera op die strand
Ek sit by jou bene, soek jou hand
Jy kan al jou vriende vertel
Daar's net een man
Daar's 'n someone
En eks daai eendag vir jou
Jy kan al jou vriende vertel
Daar's net een man
Daar's 'n someone
En eks daai eendag vir jou
Jy kan al jou vriende vertel
Jy kan al jou vriende vertel
Jy kan al jou vriende vertel
Daar's net een man
Daar's 'n someone
En eks daai eendag vir jou
Jy kan al jou vriende vertel



Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit


Spoegwolf - See
Album See
date of release
14-02-2020




Attention! Feel free to leave feedback.