Spoegwolf feat. Hiram Koopman - Ek Sien Jou Met My Oë Toe (feat. Hiram Koopman) Lyrics

Lyrics Ek Sien Jou Met My Oë Toe (feat. Hiram Koopman) - Spoegwolf feat. Hiram Koopman



As ek die trip kan betaal
Gaan ons drie maande toer
Die doderyk hier loer vir my wel,
Ek weet wat ek voel
Ek weet wat ek voel vir jou
As ek die skip moet gaan haal
Sal ek drie-maal dit doen
Die mense hier is moeg vir my, wel
Wag tot jy sien
Sien wat ek kan doen
Ek dink nie ek kan jou verloor nie
Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek
Sien jou met my toe
Soms as jy in my arms is
Word ons warmer as kole
Hoe spoeg die vuur
Vonke wat sterre word
Sterre sal nog mense word in klei
Ons was toegedraai
Om hier te bly
Ek dink nie ek wil jou verloor nie
Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek
Sien jou met my toe
As ek ooit
Ooit vergeet hoe lief ons was
Trek jou spierwit tekkies aan
Dra jou ring en kry ons tas
Ek dink nie ek kan jou verloor nie
Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek
Sien jou met my toe
As ek ooit
Ooit vergeet hoe lief ons was
Trek jou spierwit tekkies aan
Dra jou ring en kry ons tas



Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit


Spoegwolf feat. Hiram Koopman - See
Album See
date of release
14-02-2020



Attention! Feel free to leave feedback.