Spoegwolf - Ohana Café Lyrics

Lyrics Ohana Café - Spoegwolf



Hey, Marguerite
Ons het so baie
Om teen mekaar te hou
Ek my neer
Dalk as ek stil is
Sal ek die man wat ek wa
Onthou
Ek die donder uitskiet
Met hirdie songs, my lief
Vergeet my nie
Met my broers op die gras,
Net nog 'n dorp
O hel
Dit voel of jy hier was
Na die see
Hoe't jy so klein geword?
Jy sit dwars in die stort
Met jou Knieë teen jou bors
Ek was bank op die veld,
Kaalvoet in die dou
Elf en 'n half jaar oud
Ek kan jou onthou
As die wind in my rygby trui
As die kind op die wolkgety
Deur die donker gegiet
Hier is jou reën, my lief
Vergeet my nie
Daar's 'n kind op die gras
Speel met haar hond
O hel
Dit voel of iets hier was
Na die see
Hoe't jy so klein geword?
Jy sit dwars in die stort
Met jou Knieë teen jou bors



Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe


Spoegwolf - See
Album See
date of release
14-02-2020




Attention! Feel free to leave feedback.