Steve Hofmeyr - Die Bloubul Lyrics

Lyrics Die Bloubul - Steve Hofmeyr



Die Blou Bul
(Ou weergawe)
Steve Hofmeyr
Inleiding
Die blou bul eet nie van die vloer af nie
Die blou bul weet nie van verloor af nie
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul
Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
Die blou bul tjank nie by die pale nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul
Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek roep vir Frik du Preez, hy sal my hoor
Ek vra vir Thys Lourens, bly op my spoor
En gee vir Naas Botha, hy stop hom oor
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek sit vir Fanie voor, kan jy hom vang
Ek het vir Rubin ook, maak hy jou bang
Vat Uli Schmidt jou vas, los y jou mank
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek pas vir Moaner uit kan jy hom vat
Na Hansie Brewis toe, hy's gans te glad
Ek pass vir Josie uit, jy maak jou nat
Nou vra jy my vir wie ek skree
Die blou bul eet nie van die vloer af nie
Die blou bul weet nie van verloor af nie
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul
Musiek en lirieke deur Steve Hofmeyr - Uitgewer - EMI Music Publishing



Writer(s): Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr - 25 Jaar Se Beste
Album 25 Jaar Se Beste
date of release
30-11-2012




Attention! Feel free to leave feedback.