Steve Hofmeyr - Engele Om Ons Lyrics

Lyrics Engele Om Ons - Steve Hofmeyr



Engele Om Ons
Steve Hofmeyr
Inleiding
Ek gee nie rêrig om hoe laat nie.
Ek sal beter voel as jy net kom.
Ek weet nie hoekom bly ons kwaad nie.
En die ure wat ons mors daarom.
Want die wêreld doen sy ding.
Met of sonder ons daarin.
Dis net ek en jy wat hier bly staan.
In elke uur se vrees, kon ek in jou arms wees.
Maar ons verkies om ver te staan.
Ek staan hier, en jy staan daar.
En alles wat ons wil, word deurmekaar.
Waar's die engele om ons?
En die son trek heeltyd water.
En die ure wik en weeg.
En ons liefde wat 'n see was.
Lyk so baie anders leeg.
En die son trek heeltyd water.
En die uurglas loop hom leeg.
Was my hart vir jou te lig gevind.
Toe die engele dit kom weeg.
Ek lees jou in my leë kamers.
Daar's vere op my ou matras.
Ek wens ek kan dit als verander.
Toe engele nog om ons was.
Want die wêreld doen sy ding.
Met of sonder ons daarin.
Dis net ek en jy wat hier bly staan.
In elke uur se vrees, kon ek in jou arms wees.
Maar ons verkies om ver te staan.
Ek staan hier, en jy staan daar.
En alles wat ons wil, word deurmekaar.
Waar's die engele om ons?
En die son trek heeltyd water.
En die ure wik en weeg.
En ons liefde wat 'n see was.
Lyk so baie anders leeg.
En die son trek heeltyd water.
En die uurglas loop hom leeg.
Was my hart vir jou te lig gevind.
Toe die engele dit kom weeg.
En die son trek heeltyd water.
En die ure wik en weeg.
En ons liefde wat 'n see was.
Lyk so baie anders leeg.
En die son trek heeltyd water.
En die uurglas loop hom leeg.
Was my hart vir jou te lig gevind.
Toe die engele dit kom weeg.
Musiek en lirieke deur Steve Hofmeyr - Uitgewer EMI Music Publishing



Writer(s): Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr - 25 Jaar Se Beste
Album 25 Jaar Se Beste
date of release
30-11-2012




Attention! Feel free to leave feedback.