Laurika Rauch - Kinders Van Die Wind paroles de chanson

paroles de chanson Kinders Van Die Wind - Laurika Rauch



Ek ken ′n ou ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lank-vergane skepe in
Die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog, die deuntjie draal
Soos vaag-bekende grepies in
'N Baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net ′n kind kon raai
Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Net kinders van die wind
Net kinders van die wind



Writer(s): Koos Du Plessis


Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
Album 19 Treffers Van 21 Jaar
date de sortie
15-04-1999




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.