Elandré - Boomhuis текст песни

Текст песни Boomhuis - Elandré



Vrydag skemer, stoom dik, die waterdruppels nog op jou.
Staan en kyk na hoe jy lyk, jy jy's lief vir my.
Maar glo jy is mooi verby,
Vra ek moet bly vir jou. Vir jou alleen, alleen.
Vir jou klop my hart, maak ek al die berge plat,
Koop ek 'n dop of twee, ek weet jou sak is leeg.
Breek ek die spoed limiet,
Jy kommer jouself verniet.
Jy's regtig mooi verby, sal jy in my Boomhuis bly?
Tyd verry, jy's aan my sy, jy't dalk te veel gehad.
Wat om te doen, jy probeer my soen. Ek maak jou vir ewig myne.
Ja glo jy is mooi verby,
Vra ek moet bly vir jou. Vir jou alleen, alleen.
Daar is iemand wat ek liefhet, ek gee klein treë.
Daar is iemand wat ek alles in die wêreld wil gee.
Daar is aande van alleen lê, en huil en vra en wroeg.
Ek staan al op verhoë of iewers in 'n kroeg,
Jy's mooier as my tuisdorp,
Jy hou my op my kruin, al moet ek agter lyrics en walms verdwyn.
Dis moeilik om te dink,
Dat daar beter as jy is, ek's jammer oor al's wat ek mis.
Vir jou klop my hart, maak ek al die berge plat,
Koop ek 'n dop of twee, ek weet jou sak is leeg.
Breek ek die spoed limiet,
Jy kommer jouself verniet, jy's regtig mooi verby.
Sal jy in my Boomhuis bly?
Nou ja! Sal jy?



Авторы: Elandré Schwartz, Jonathan Scholtz


Elandré - Boomhuis
Альбом Boomhuis
дата релиза
19-04-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.