Elandré - In Hierdie Ding текст песни

Текст песни In Hierdie Ding - Elandré



Hier kom die lig
Dit is oggend
En ek′s uiteindelik weer terug
Ek voel jou rug
En jou asem as jy slaap
Ek wil hardloop
Dis te laat
Want ons is in hierdie ding
My lief jy's wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin
Want ons is in hierdie ding
Dis hoe dit werk jy laat my sing
Laat hulle al die deure toemaak
Jy′s al wat vir my saak maak
Ons is in hierdie duet du- duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
My lief my lyf
Jy is alles wat my traak
Ek sal briewe oor jou skryf
En met jou prag kan die hemele
En al die sterre ook laat lag
Want ons is in hierdie ding
My lief jy's wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin
Want ons is in hierdie ding
Dis hoe dit werk jy laat my sing
Laat hulle al die deure toemaak
Jy's al wat vir my saak maak
Ons is in hierdie duet du- duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Want ons is in hierdie ding
My lief jy′s wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin
Want ons is in hierdie ding oohhh
My lief jy′s wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin oohhh
Want ons is in hierdie ding
Dis hoe dit werk jy laat my sing
Laat hulle al die deure toemaak
Jy's al wat vir my saak maak
Ons is in hierdie duet du- duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet
Duet du-duet



Авторы: Elandré Schwartz


Elandré - Boomhuis
Альбом Boomhuis
дата релиза
19-04-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.