Elandré - Tussen Die Lakens текст песни

Текст песни Tussen Die Lakens - Elandré



Tussen die lakens mis ek jou lyf
Kollekteer ek wapens om geeste uit te dryf
Ja tussen die lakens raak ek te skaam
Lees jy vir my woorde al wat ek sing is jou naam
Ek onthou jou op my vensterbank sit en
In een sekonde was my grys hart weer wit
Jy met jou hare en ek met my trane
Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan
En kyk so nou en dan op na die maan
En weet ek kyk ook en ek onthou
Ja ek onthou jou
Tussen die lankens het ons beloof,
Al rol al die houe sal ons hou aan ons geloof
Maar op hierdie oomblik is jy ver en bereid
Ek sien n kroon en jy gaan agteruit
Ek onthou jou op my vensterbank sit en
In een sekonde was my grys hart weer wit
Jy met jou hare en ek met my trane
Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan
En kyk so nou en dan op na die maan
En weet ek kyk ook en ek onthou
Ja ek onthou jou
Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons
Soek hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek
Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk
Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk
Dalk as ek kon oorbegin sou als nou anders wees
Ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef
Arm maar geduldig, ja my pa was dalk tog reg
Here jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan
En kyk so nou en dan op na die maan
En weet ek kyk ook en ek onthou
Ja ek onthou jou
Ja ek onthou jou
Ja ek onthou jou



Авторы: Elandré Schwartz, Jonathan Scholtz


Elandré - Boomhuis
Альбом Boomhuis
дата релиза
19-04-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.