Elandré - Vuur Op Die Water текст песни

Текст песни Vuur Op Die Water - Elandré



Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat
Die ligte in die nag maak dit duidelik
Soms is dinge net te tydelik
En woorde kan ook net soveel belowe
Toe ek jou sien weet ek jy's verbode
En al wat ek wou doen is praat
Maar toe is dit te laat
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker wat jy
Gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie maar dit,
Dit brand in my
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
So wat dan?
As die oggend kom en ons moet aangaan
Weet ek is nie een vir opgee,
Maar as ek moet sal ek jou tyd gee
Blus my vuur wat jy so gretig aansteek
Dis mense soos jy wat 'n hart breek
So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry?
My vingers brand maar ek wil bly
My vingers brand maar ek wil bly
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker wat jy
Gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie maar dit,
Dit brand in my
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water, ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor, verloor
Tot op die grond!



Авторы: Niel Schoombie, Elandre Schwartz


Elandré - Boomhuis
Альбом Boomhuis
дата релиза
19-04-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.