Karlien Van Jaarsveld - Bly текст песни

Текст песни Bly - Karlien Van Jaarsveld

Bly Lyrics - Karlien van Jaarsveld
Hou jy my vas of droom ek in n ander land want ek kyk soms met oe vol sand, hou jy my vas
Staan ons alleen of fluiter daar n stem daar by wat se jys altyd hier by my, staan ons alleen
Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie,
Hier by my sal die antwoorde nie gou verskyn nie
En vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
Bly, jys my begin en einde
Bly, jy vul my lee lyne
Bly, ek sal stap vir myle
Jy se jy sal kruip oor duine

Авторы: Steve Hofmeyr

Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde
Альбом Sing Vir Liefde
дата релиза
14-04-2017

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.