Karlien Van Jaarsveld - Skop As Ek Lê текст песни

Текст песни Skop As Ek Lê - Karlien Van Jaarsveld



Skop As Ek Le - Karlien van Jaarsveld
Ek kan jou hoor skree, jys in my agter kop
Ja ek le vir nou nog maar nie lank nie dan staan ek op
Jy sal altyd maklik praat, as jy op staan is dit te laat
Al le jou woorde die wereld vol, an ek nie preek nie
En jy kan my maar skop as ek le maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie, hoop dat ek nie opstaan nie x 2
Daars n wet wat se, dat jou leuns jou wel sal in haal
Al lyk die kanse nou skraal, om die waarheid tot verhaal
Die son sal iewers breek, al le die wolke dig
Sal ek my hand uit steek, tot ek my kop op lig
En jy kan my maar skop as ek le maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie, hoop dat ek nie opstaan nie x 4



Авторы: Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld


Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde
Альбом Sing Vir Liefde
дата релиза
14-04-2017



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.