Karlien Van Jaarsveld - Waterval текст песни

Текст песни Waterval - Karlien Van Jaarsveld



Waterval Lyrics - Karlien van Jaarsveld
Jy tel my op, jy sit my neer.
Jy hou my vas as die donker my lig wil steel.
Ek voel jou hart styf teen my klop.
My wereld draai om jou en dit sal nie stop.
Jy is die woorde na die stilte en die stilte na die woord.
Jys n waterval wat deur my val en jy is, jy is die een wat my verstaan.
Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is, jy is die een wat my verstaan.
Jys n waterval x 2
En as ek in gee, gee jy nooit in nie.
Daar waar ek eindig, sal jy begin.
Ek was gebreek, jyt my gebou.
Ek sien ons ou dag met my arms om jou.
Jy is die woorde na die stilte en die stilte na die woord.
Jys n waterval wat deur my val en jy is, jy is die een wat my verstaan.
Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is, jy is die een wat my verstaan.
Jys n waterval x 2
Jy is die woorde na die stilte en die stilte na die woord.
Jys n waterval wat deur my val en jy is, jy is die een wat my verstaan.
Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is, jy is die een wat my verstaan.
Jys n waterval x 2



Авторы: Christoph Kotze,


Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde
Альбом Sing Vir Liefde
дата релиза
14-04-2017



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.