Karlien Van Jaarsveld - Ek's Joune текст песни

Текст песни Ek's Joune - Karlien Van Jaarsveld



Jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou
Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou
My moeilikste totsiens en beste hallo
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
Hier is dit nou
Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lipe die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
Ek's joune, Ek's joune, Ek's joune
Dink elke dag ons kan nie beter lief nie
Maar more is dit meer as wat ons nou het hier
Wil nie net die eerste wees maar ook jou laaste
En as die einde kom soek ek jou naaste aan my
Ek soek jou langs aan my
Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lipe die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs my
Ek's joune, Ek's joune, Ek's joune
Jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou
Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou
My moeilikste totsiens en beste hallo
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lipe die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
Ek's joune, Ek's joune, Ek's joune



Авторы: Johan Oberholzer


Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde
Альбом Sing Vir Liefde
дата релиза
21-04-2017



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.