Lyrics Anderkant - Arno Carstens
In
die
kar,
in
die
nuus,
op
die
radio.
In
die
ry,
in
die
mall,
in
die
Pick
& Pay.
En
op
die
strand
waai
die
wind
my
woorde
weg.
Sit
op
die
stoep
tot
laat.
As
die
lig
in
die
skemer
in
die
aand
verdwyn
en
die
donker
oor
my
spoel.
Skryf
ek
nog
'n
liedjie
om
beter
te
voel
en
ek
wonder
wat
jy
doen.
En
aan
die
anderkant,
van
die
baai
het
jy
'n
huis.
En
as
die
liggies
brand
weet
ek
daar's
iemand
tuis.
En
as
die
lig
in
die
skemer
in
die
aand
verdwyn
en
die
donker
oor
my
spoel.
Skryf
ek
nog
'n
liedjie
om
beter
te
voel
en
ek
wonder
wat
jy
doen.
My
hele
lewe
lank
in
'n
band
gejol.
Die
lyne
van
die
pad
deur
die
land
gevolg.
En
op
'n
strand
waai
die
wind
my
woorde
weg.
Sit
in
die
hotel
tot
laat.
Jou
oë,
jou
somer
skouers
blink,
jou
hare
is
terug
geborsel
en
jy
is
besig
om
dit
vas
te
bind.
En
jou
sonbrille
vang
vir
'n
oomblik
die
son
lig.
En
aan
die
anderkant,
van
die
baai
het
jy
'n
huis.
En
as
die
liggies
brand
weet
ek
weet
ek
daar's
iemand
tuis.
1 Siele Loop Sielloos
2 Chemikalieë
3 Bottel Sonder Prop
4 Ontwaak
5 Vloerplanke
6 Anderkant
7 Tjoepstil
8 Bonatuurlik
9 Die Aandblom
10 Spook
11 Ceres
12 Intensie
13 Fantasie
Attention! Feel free to leave feedback.