Elandré - Honderd Duisend Maal Lyrics

Lyrics Honderd Duisend Maal - Elandré



Sal jy my kussing deel
Liggies sag hier met my hare speel
Tot ek wegkwyn in die nag
En wegkruip vir jakkalse wat wag
Sal jy my koffie maak
Drie jaar lank hier op ′n ou Klipplaat
Hier maak mense bymekaar
En jy's soos ′n rookwolk, wat saggies my hartklop bedaar
Waar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
Sal jy my sonlig raak
En my skuiling as die lug swart raak
Sal jy in tellings vir my
Ek is alles wat jy in die wêreld wil
Sal jy staan vyf voet vier
In die kamplig wat jou versier
Hoe kan mens liefde leen
Sonder wonder is jy die een
Hou my vas hier kom die reën
Waar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Waar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal



Writer(s): Elandre Schwartz, Adolf Voster, Dirk Niekerk


Elandré - Kleindorp - Dromer
Album Kleindorp - Dromer
date of release
01-09-2017




Attention! Feel free to leave feedback.