Lyrics Ek Wil Huil as Dit Reen - Elizma Theron
Kan
ek
jou
help
verf
Aan
die
kamers
van
jou
hart
Die
besem
vat
en
uitvee,
al
die
seerkry
en
die
smart.
Die
krake
teen
die
mure,
en
die
dak
wat
lek
reg
maak.
Dan
kan
my
liefde
dalk
weer
intrek,
en
'n
rusplek
daarvan
maak.
Gee
my
jou
hand.
Ek
vra
jou
net
wag
Ek
wil
huil
as
dit
reen
want
dan
huil
ek
nie
alleen.
Wil
my
sere
vir
die
aarde
leen
Ek
wil
huil
as
dit
reen.
Ek
wil
huil
as
dit
reen.
Ek
wil
hui
as
dit
reen
want
dan
huil
ek
nie
alleen
Ek
glo
nog
steeds
jy
is
die
een.
Ek
wil
huil
as
dit
reen
Kan
jy
my
hoor
bid,
in
die
aande
as
jy
slaap
my
trane
vir
die
hemel
pos
sodat
hy
oor
jou
sal
waak.
Die
reen
daar
teen
jou
ruite
Stuur
ek
sodat
jy
onthou.
Die
grootste
bly
die
liefde,
jy
moet
leer
om
te
vertrou.
Gee
my
jou
hand,
ek
vra
jou
net
wag
Ek
wil
huil
as
dit
reen
Want
dan
huil
ek
nie
alleen
Wil
my
sere
vir
die
aarde
leen
Ek
wil
huil
as
dit
reen
Ek
wil
hui
as
dit
reen,
want
dan
huil
ek
nie
alleen
Ek
glo
nog
steeds
jy
is
die
een
Ek
wil
huil
as
dit
reen
Hoor
jy
my
roep,
waar
ek
in
donkerte
soek.
Glo
my
nou,
gee
my
jou
hart
Ek
wil
huil
as
dit
reen
Want
dan
huil
ek
nie
alleen
Wil
my
sere
vir
die
aarde
leen
Ek
wil
huil
as
dit
reen
Ek
wil
huil
as
dit
reen
want
dan
huik
ek
nie
alleen
ek
glo
nog
steeds
jy
is
die
een
ek
wil
huil
a
s
dit
reen
1 Oppad na Jou
2 Maak Jou Hart My Huis
3 My Beste Fout Was Jy
4 Ek Wil Huil as Dit Reen
5 Onthou Sal Ek Onthou
6 Kyk Op na Die Son
7 Die Wêreld Is Ons Sin (met Nicholis Louw)
8 Tot Die Woorde of Die Wyn Opraak
9 Hou Jou Trein Op die Spoor
10 Ek Kan Nie Wag Nie
11 Agter Die Gordyn
12 Kom Ons Gooi Dit
13 Toe Stap Jy In
14 Dear Diary
15 Kry Jou Ry - Nee Wag 'n Bietjie
Attention! Feel free to leave feedback.