Elvis Blue - Rede Om Te Glo Lyrics

Lyrics Rede Om Te Glo - Elvis Blue



Elke mens het 'n storie
Elke mens het seer
Ek was al heel verlore in die wind en donker weer
My wildernis was groot en my beursie leeg
Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo
(Musiek speel)
Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
Waarvandaan ek kom en al's wat ek nou weet
In 'n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
Want jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur
'N Dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en
Breed die lig in al my donker die een wat my vergeef
Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks
Jy gee vir my 'n rede 'n rede om te glo
Who who who (±7 keer)
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur,
'N dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur(2 keer)
Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my, 'n rede om te glo
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Whoa whoa whoa



Writer(s): Elvis Blue


Elvis Blue - Afrikaans
Album Afrikaans
date of release
01-01-2013




Attention! Feel free to leave feedback.