Lyrics Soen Die Reën (feat. Steve Hofmeyr) - Steve Hofmeyr , Jak De Priester
Ek
wonder
hoeveel
tree
Het
ons
deur
Stellenbosch
geloop
Hoeveel
take
in
a
coffee
shop
gedoen
Ek
wonder
hoeveel
nagte
Het
ons
deur
mystic
boer
gejol
Hoeveel
keer
het
ek
probeer
jou
langs
bohemia
te
soen
En
ek
wonder
hoeveel
nagte
Het
ek
gewens
ons
was
alleen
Hoeveel
keer
wou
ek
net
cozy
raak
As
dit
buite
begin
reen
En
hoeveel
van
daai
chicken
pies
Het
ons
by
BP
garage
gaan
koop
As
ons
honger
uit
die
new-bar
slip
Effens
moeg
en
effens
dronk
En
dink
jy
dit
is
legal
As
jy
so
vir
my
kyk
Met
jou
oë
so
beautiful
soos
die
see
In
dorpstraat
teater,
by
a
tafeltjie
Spesiaal
net
vir
ons
twee
Het
ek
my
hart
in
′n
song
vir
jou
gegee
En
hier
lê
ons
spore,
diep
in
die
grond
Deur
plein
straat
en
deur
tollies
En
in
die
geure
van
jou
mond
Al
was
ek
skaars
twintig,
En
soos
'n
bootjie,
Doeloos
in
die
see
Weet
ek
jy
het
my
van
die
liefde
geleer
Weet
ek
jy
het
my
van
die
liefde
geleer
In
elke
straat
in
Stellenbosch
Is
′n
gedig
deur
ons
geskryf
In
elke
eike
blaar,
'n
happy
song
In
elke
afdraai
paatjie
Lê
jou
woorde
soos
die
reen
Herinnering
verdwyn
ook
iewers
heen
En
ek
wonder
hoeveel
nagte
Het
jy
gaan
slaap
sonder
om
te
groet
Hoeveel
keer
moes
ek
met
jou
voicemail
praat
'N
lem
in
my
gemoed
En
hoeveel
keer
was
daar
stilte
As
ek
jou
stem
so
graag
wou
hoor
En
hoeveel
keer
was
daar
woorde,
Onnodig
deur
hart
geboor?
En
dink
jy
dit
is
legal
As
jy
so
vir
my
kyk
Met
jou
oë
so
beautiful
soos
die
see
In
dorpstraat
teater,
by
a
tafeltjie
Spesiaal
net
vir
ons
twee
Het
ek
my
hart
in
′n
song
vir
jou
gegee
En
hier
lê
ons
spore,
diep
in
die
grond
Deur
plein
straat
en
deur
tollies
En
in
die
geure
van
jou
mond
Al
was
ek
skaars
twintig,
En
soos
′n
bootjie,
Doeloos
in
die
see
Weet
ek
jy
het
my
van
die
liefde
geleer
Weet
ek
jy
het
my
van
die
liefde
geleer
En
dink
jy
dit
is
legal
As
jy
so
vir
my
kyk
Met
jou
oë
so
beautiful
soos
die
see
In
dorpstraat
teater,
by
a
tafeltjie
Spesiaal
net
vir
ons
twee
Het
ek
my
hart
in
'n
song
vir
jou
gegee
En
hier
lê
ons
spore,
diep
in
die
grond
Deur
plein
straat
en
deur
tollies
En
in
die
geure
van
jou
mond
Al
was
ek
skaars
twintig,
En
soos
′n
bootjie,
Doeloos
in
die
see____
Weet
ek
jy
het
my
van
die
liefde
geleer
Weet
ek
jy
het
my
van
die
liefde
geleer
1 Drakensberge Liefde
2 As Is Verbrande Hout
3 Stuur Liefde Aan Ou Toks
4 Bo Blink Boogie Woogie (feat. Charl Du Plessis)
5 Niemand Neem Hul Kwalik
6 Alles Vir Liefde
7 15 Jaar Met Klavier En Kitaar
8 Kleinmond Gedig
9 Vriendskap Se Water
10 Soen Die Reën (feat. Steve Hofmeyr)
11 Boervrou (Vir Ma)
12 Afrikaans My Taal
13 Vergewe My (feat. Jannie Moolman)
14 Hoener Met Die Rooi Skoene (Vir Die Fliek)
15 Sporelied (Voortrekkers 85 Jaar)
16 Mika Se Song
17 Halleluja Kersfees
Attention! Feel free to leave feedback.