Lyrics Pad Na Jou Hart - Joe Forster
                                                Wag 
                                                vir 
                                                my, 
                                                dis 
                                                nog 
                                                nie 
                                                te 
                                                laat 
                                                nie.
 
                                    
                                
                                                Hierdie 
                                                pad 
                                                mag 
                                                dalk 
                                                nog 
                                                lank 
                                                word.
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                ek 
                                                is 
                                                nie 
                                                bang 
                                                nie.
 
                                    
                                
                                                Vergewe 
                                                my,
 
                                    
                                
                                                My 
                                                hart 
                                                was 
                                                koud,
 
                                    
                                
                                                Eenvoudig 
                                                net 
                                                swaar.
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                was 
                                                grof 
                                                en 
                                                onafgewerk
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                ek's 
                                                nog 
                                                nie 
                                                daar 
                                                nie.
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                toe,
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                die 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                hart 
                                                toe.
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                hier 
                                                waar 
                                                ek 
                                                gaan 
                                                sort
 
                                    
                                
                                                Dat 
                                                ek 
                                                jou 
                                                man 
                                                gaan 
                                                word.
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                hier 
                                                waar 
                                                ek 
                                                gaan 
                                                leer
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                werklik 
                                                lief 
                                                te 
                                                wees 
                                                --
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                hart.
 
                                    
                                
                                                Sit 
                                                terug.
 
                                    
                                
                                                Sit 
                                                terug 
                                                en 
                                                hou 
                                                vas.
 
                                    
                                
                                                Hierdie 
                                                pad 
                                                waarop 
                                                ons 
                                                saam 
                                                loop
 
                                    
                                
                                                Het 
                                                sy 
                                                op 
                                                en 
                                                af.
 
                                    
                                
                                                Laat 
                                                my 
                                                toe 
                                                as 
                                                ek 
                                                op 
                                                my 
                                                knieë
 
                                    
                                
                                                Voor 
                                                jou 
                                                deur 
                                                kom 
                                                staan.
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                die 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                hart 
                                                moes 
                                                ek 
                                                leer
 
                                    
                                
                                                Dat 
                                                dit 
                                                eintlik 
                                                jou 
                                                hart 
                                                is, 
                                                wat 
                                                hulp 
                                                vra.
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                toe,
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                die 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                hart 
                                                toe.
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                hier 
                                                waar 
                                                ek 
                                                gaan 
                                                sort
 
                                    
                                
                                                Dat 
                                                ek 
                                                jou 
                                                man 
                                                gaan 
                                                word.
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                hier 
                                                waar 
                                                ek 
                                                gaan 
                                                leer
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                werklik 
                                                lief 
                                                te 
                                                wees 
                                                --
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                hart.
 
                                    
                                
                                                As 
                                                ek 
                                                jou 
                                                hand 
                                                vat
 
                                    
                                
                                                Sal 
                                                jy 
                                                saam 
                                                my 
                                                kan 
                                                kom.
 
                                    
                                
                                                As 
                                                jy 
                                                my 
                                                toelaat 
                                                mag 
                                                ek 
                                                jou 
                                                dalk 
                                                verstom
 
                                    
                                
                                                En 
                                                ek 
                                                belowe 
                                                jou 
                                                jy 
                                                sal 
                                                hierna 
                                                niks 
                                                ooit 
                                                kort.
 
                                    
                                
                                                As 
                                                ek 
                                                jou 
                                                man 
                                                kan 
                                                word.
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                toe,
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                die 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                hart 
                                                toe.
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                hier 
                                                waar 
                                                ek 
                                                gaan 
                                                sort
 
                                    
                                
                                                Dat 
                                                ek 
                                                jou 
                                                man 
                                                gaan 
                                                word.
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                hier 
                                                waar 
                                                ek 
                                                gaan 
                                                leer
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                werklik 
                                                lief 
                                                te 
                                                wees 
                                                --
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                pad 
                                                na 
                                                jou 
                                                hart.
 
                                    
                                
                            1 En Toe Kom Jy
2 Desert Rose (with Nianell)
3 Sproetjies
4 Waar Is Jy
5 Ek Voel Jou
6 Hier By My
7 Sal Oorlog Vir Jou Maak
8 Pad Na Jou Hart
9 Hang 'n Duisend Liggies
10 My Liefde Vir Jou
11 Staan En Wag
12 Katrina
13 SMS
14 7de Hemel
15 Alles vir my
16 Ek Wil Vir Jou
17 Sê Dit Weer!
18 Twee Sagte Hande
19 Van Vooraf Verlief
20 Dra Die Liggies
Attention! Feel free to leave feedback.