Karlien Van Jaarsveld - Woorde Lyrics

Lyrics Woorde - Karlien Van Jaarsveld



Jy praat nie meer met my nie
Ek weet nie of jy al my briewe kry nie
Maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie
Waar het als verkeerd gegaan
Ek weet nie hoe jy voel nie
Wat jy met die stilte nou bedoel nie
Ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie
Waar het als verkeerd gegaan
Hoekom moet die woorde opraak
Wat jy vir mekaar wou se
Maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy
Moes ek eerder wat jy kon
Luister na mekaar
En ′n rede wil he, waar het als verkeerd gegaan
Sal jy ooit verstaan sonder woorde
Ek ken nie daardie nie
Kyke van tevore lyk nie so nie
My hart besef nou iets wat hy nie glo nie
Waar het als verkeerd gegaan
Hoekom moet die woorde opraak
Wat jy vir mekaar wou se
Maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy
Moes ek eerder wat jy kon
Luister na mekaar
En 'n rede wil he, waar het als verkeerd gegaan
Sal jy ooit verstaan
Sonder woorde
Praat met my, se vir my wat ek moet doen
En wys vir my ons kan nie en ons moenie ophou
Dit wat ons twee het is sterk
Dit wat ons twee het kan werk
Met woorde
Hoekom moet die woorde opraak
Wat jy vir mekaar wou se
Maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy
Moes ek eerder wat jy kon
Luister na mekaar
En ′n rede wil he, waar het als verkeerd gegaan
Sal jy ooit verstaan sonder woorde
Sonder woorde
Sonder woorde



Writer(s): Johan Oberholzer


Karlien Van Jaarsveld - My Hartjie
Album My Hartjie
date of release
17-03-2015



Attention! Feel free to leave feedback.