Lyrics O So Sentimenteel - Laurika Rauch
Jy
vra
my
om
vergiffenis
Jy
sê
my
jy
voel
sleg
Dan
spring
jy
op
′n
straler
Vlieg
tien
duisend
myle
weg
My
hart
is
nes
'n
klimtol
Waarmee
jy
lustig
speel
O,
ek
voel
broos
vanaand
En
o,
so
sentimenteel
Jy
bel
my
net
na
middernag
En
vra
my
hoe
ek
voel
Jy
sê
jy′t
my
iets
moois
gekoop
In
'n
mark
in
Istanboel
Oor
al
jou
doen
en
late
Kan
ek
my
goed
verbeel
En
nou's
ek
nie
meer
vaak
Net
o,
so
sentimenteel
Ek
gaan
my
regruk
en
uitstyg
Bo
wat
my
onderkry
′N
Nuwe
lewe
inrig
Die
oue′s
als
verby
En
wat
jy
met
jouself
maak
Kan
my
die
minste
skeel
Maar
miskien
is
jy
nog
lief
vir
my
Ek's
o,
so
sentimenteel
Die
koffie′s
koud
en
bitter
Jou
vlug's
′n
halfuur
laat
Die
omie
kom
sy
dogter
haal
Maar
ek's
niks
lus
vir
praat
Die
wiele
vat-vat
baanblad
My
hart
sit
in
my
keel
Gaan
lê,
ou
hart,
gaan
lê
Jy′s
o,
so
sentimenteel
Ek
gaan
my
regruk
en
uitstyg
Bo
wat
my
onderkry
'N
Nuwe
lewe
inrig
Die
oue's
als
verby
En
wat
jy
met
jouself
maak
Kan
my
die
minste
skeel
Maar
miskien
is
jy
nog
lief
vir
my
Ek′s
o,
so
sentimenteel
Maar
miskien
is
jy
nog
lief
vir
my
1 Kyk Hoe Glinster Die Maan
2 O So Sentimenteel
3 Die Nostalgie
4 Mis Oor Jacobsbaai
5 Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
6 Blou
7 Septemberland
8 Begin Somer (Vir Simone)
9 Stuur Vir My 'n Foto
10 Dry Land
11 Stuur Groete Aan Mannetjies Roux - Pt. 2
12 Op Blouberg Se Strand
13 Miekie
14 Die Ballade Van Jakob F De Beer
Attention! Feel free to leave feedback.