Lyrics Windliedjie - Laurika Rauch
                                                Waar 
                                                slaap 
                                                my 
                                                liefde, 
                                                my 
                                                liefde 
                                                vannag
 
                                    
                                
                                                Sterre 
                                                wat 
                                                wieg 
                                                in 
                                                die 
                                                denne 
                                                en 
                                                winde
 
                                    
                                
                                                Sterre 
                                                wat 
                                                wieg 
                                                en 
                                                sterre 
                                                wat 
                                                wag
 
                                    
                                
                                                O, 
                                                Waar 
                                                slaap 
                                                my 
                                                liefde, 
                                                my 
                                                liefde 
                                                vannag
 
                                    
                                
                                                Denneboom 
                                                donker, 
                                                rooipad 
                                                en 
                                                naglied
 
                                    
                                
                                                Naglied 
                                                van 
                                                diere 
                                                en 
                                                duistere 
                                                winde
 
                                    
                                
                                                Waar 
                                                slaap 
                                                my 
                                                liefde, 
                                                wie 
                                                stil 
                                                sy 
                                                verdriet
 
                                    
                                
                                                En 
                                                sal 
                                                ek 
                                                my 
                                                liefde, 
                                                my 
                                                liefde 
                                                weer 
                                                vinde
 
                                    
                                
                                                Winterwind 
                                                lei 
                                                my 
                                                deur 
                                                bittere 
                                                nagte
 
                                    
                                
                                                Tot 
                                                uit 
                                                die 
                                                duister 
                                                ek 
                                                saggies 
                                                kan 
                                                staar
 
                                    
                                
                                                Hoedat 
                                                hy 
                                                sluimer, 
                                                en 
                                                sluimerend 
                                                my 
                                                smarte
 
                                    
                                
                                                Eindelik 
                                                diep 
                                                in 
                                                my 
                                                hart 
                                                laat 
                                                bedaar
 
                                    
                                Attention! Feel free to leave feedback.
                 
             
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                        