Laurika Rauch - Moenie Laat Die Kinders Hoor Nie Lyrics

Lyrics Moenie Laat Die Kinders Hoor Nie - Laurika Rauch



Lai lai dai de dai dai dai ...
'N Gawe soldaat op die trein
Maak grappies oor oorlog
Asof 'n handgranaat en 'n landmyn
Sulke snaakse speelgoed is
Sulke snaakse speelgoed is
Moenie dat die kinders
Moenie dat die kinders
Moenie dat die kinders dit hoor nie
O, moenie dat die kinders
Moenie dat die kinders
Moenie dat die kinders hoor nie
Vandag se idealis is môre se terroris
Moenie dat die kinders hoor nie
Lai lai dai de dai dai dai ...
In die naam van Vryheid
Word 'n huis verbrand
In die naam van Reg
Word 'n mens aangerand
Die grootste geweld
Maak die grootste held -
Moenie dat die kinders hoor nie
O, moenie dat die kinders dit hoor nie
Moenie dat die kinders hoor nie
Vandag se lewe is môre se dood
Moenie dat die kinders hoor nie
O, moenie dat die kinders dit hoor nie
Lai lai dai de dai dai dai ...




Laurika Rauch - 'n Jaar In My Lewe
Album 'n Jaar In My Lewe
date of release
05-02-1980




Attention! Feel free to leave feedback.