Ray Dylan - Kom Terug Lyrics

Lyrics Kom Terug - Ray Dylan



Waar jy vanaand baby?
Dink jy nog aan my my baby?
Wat sou jy vir my kon vanaand?
Verlang jy ook na my my baby?
Mis jy ook vir my my lady?
Ek wens ek kon weer by jou wees vanaand.
Dit is koud en alleen hier sonder jou.
Ek wil jou in my arms hou.
my waar is jy nou?
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor.
Of het ek jou verloor?
Onthou jy nog die woorde baby?
Jou beloftes ensovoorts my lady?
Hoe kan jy my net so los en gaan?
Ek onthou die sterre in jou oë.
Om te dink jy is nou weg.
Ek het jou alweer verloor.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor.
Ek staan nou hier en wag vir jou.
Kan jy nie sien ek het berou?
Draai net om en maak my deel van jou.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kom terug na my, ek's jammer.
Kan jy hoor?
Ek lees jou briewe oor en oor.
Kom terug na my!



Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Ray Dylan


Ray Dylan - Breek die Ys
Album Breek die Ys
date of release
18-02-2014




Attention! Feel free to leave feedback.