Sorina - Hoezit My Tjomma! Lyrics

Lyrics Hoezit My Tjomma! - Sorina



Hoezit my tjomma!
Witbank is die valley waar jy my kry.
In n leather jacket op die bike wat ek ry.
Jy tune ek is tapid as die bike se enjin raas maar
Ek promis jou tjomma hierdie common girl het klaas
Hey! Ek klap vir jou as jy met ander goese
Chat al is jou bynaam hotlips hasie of gert.
Ek like armdrukkie karaoke konigin
Ken elke move elke groove elke ding.
Maar wat ookal jy doen moenie laat ek jou hoor nie
Jy wil nie n fight met n chick soos ek verloor nie
So...
Hoezit my tjomma hoe lykit my ou. Doen die makaryna.
How low can you go. Hoezit my tjomma hoe lykit my ou
Die witbank flooze is on the loose. Hey! Ek watch jou
Open die rubber baby as ek jou impress.
Ek laaik n diesel ou in n wit en greasy vest.
Skoene met hakke laat my voete swel en ryk.
Ek service self die karre en braai my eie steak.
Ek like Brittney Spears en Dolly Parten is my
Held. Ek snork as ek lag. Boks vir ekstra geld
Jy sien ek is crazy jy dink ek is so zef
Jy kan lag en vinger wys as ek getunede folas ref.
Maar wat ookal jy doen moenie laat ek jou hoor nie
Want jy wil nie n fight met n chick soos ek verloor nie
So.
Hoezit my tjomma hoe lykit my ou
Ek ken die makaryna.
How low can you go. Hoezit my tjomma hoe lykit my ou
Die witbank flooze is on the loose. Hey! Ek watch jou
Diep in my hart, ek bly n mens. Actually n metroman mmmm...
As my wens. Anders as ander miskien kan ek min verander
So... anvaar die excuse
Ja! Ek is n wille witbank flooze WHATEVER!!
Hoezit my tjomma hoe lykit my ou
Ken jy die floozeryna. How low can you go.
Hoezit my tjomma hoe lykit my ou. Ken jy die floozeryna.
How low can you go. How low can you go. How low can you go.
How how how how. Gooi hom pappie. Lekker!
Hoezit my tjomma hoe lykit my ou. Ken jy die floozeryna.
How low can you go. Hoezit my tjomma hoe lykit my ou.
Ken jy die floozeryna. How low can you go.
Hoezit my tjomma hoe lykit my ou.
Die witbank flooze is on the loose. Hey! Ek watch jou



Writer(s): Cornelius Boshoff, Sorina Erasmus


Sorina - Praat Met My
Album Praat Met My
date of release
22-06-2009




Attention! Feel free to leave feedback.