paroles de chanson Ek Sal - Adam Tas , Andriëtte
Jy
soek
ń
reënboog
met
ń
goud
pot
aan
die
einde.
ń
Oase
aan
die
namib
lyn
se
duine.
In
die
winter
kort
jy
somer.
In
die
herfs
soek
jy
die
bome
groen.
Jy
soek
ń
glimlag
wanneer
dinge
bietjie
swaar
gaan.
ń
Liefdes
briefie
as
jy
in
die
oggend
opstaan.
Vra
vir
stilte
in
die
donderweer.
Soene
op
ń
plek
wat
seer
is.
Ek
sal
dít
alles
vir
jou
bou.
Sal
al
dié
dinge
sê
vir
jou.
Sal
dit
elke
dag
en
nag.
En
elke
oggend
baie
sag
terwyl
jy
droom
vir
jou
belowe.
En
met
krag
van
Hom
daar
bo
sal
ek
jou,
gelukkig
hou.
Ek
soek
ń
lewe
vol
geluk
en
vol
van
liefde.
Ek
wil
by
joú
wees
deur
gesondheid
en
deur
siekte.
In
jou
woorde
soek
ek
waarheid.
ń
Familie
wil
ek
daaruit
kry.
Ek
sal
dít
alles
vir
jou
bou.
Sal
al
dié
dinge
sê
vir
jou.
Sal
dit
elke
dag
en
nag.
En
elke
oggend
baie
sag
terwyl
jy
droom
vir
jou
belowe.
En
met
krag
van
Hom
daar
bo
sal
ek
jou,
gelukkig
hou.
Ek
sal
alles
vir
jou
doen.
Jou
vashou
en
die
seer
weg
soen.
Sal
daar
wees
om
jou
te
dra.
Tot
aan
die
einde
van
ons
dae,
En
ek
kan
noú
aan
jou
belowe.
Met
die
krag
van
Hom
daar
bo
sal
ek
en
jy,
gelukkig
bly.
Ek
soek
ń
lewe
vol
geluk
en
vol
van
liefde.
Ek
wil
by
jou
wees
deur
gesondheid
en
deur
siekte.
Jahahaaaaa
Ek
sal
dít
alles
vir
jou
bou.
Sal
al
dié
dinge
sê
vir
jou.
Sal
dit
elke
dag
en
nag.
En
elke
oggend
baie
sag
terwyl
jy
droom
vir
jou
belowe.
En
met
krag
van
Hom
daar
bo
sal
ek
jou,
gelukkig
hou.
Ek
sal
alles
vir
jou
doen.
Jou
vashou
en
die
seer
weg
soen.
Sal
daar
wees
om
jou
te
dra
Tot
aan
die
einde
van
ons
dae.
En
ek
kan
noú
aan
jou
belowe.
Met
die
krag
van
Hom
daar
bo
sal
ek
en
jy,
Sal
ek
en
jy,
Gelukkig
bly.

1 'N Man Soos My Pa
2 Want Jy is Boer
3 Patatas en Pyptabak
4 Skilpadtepel
5 Draadloos Dae
6 Ek Sal
7 Reën
8 Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?
9 Afrikagrond
10 Boerseun Se Droom
11 Gaan sê vir die Angels
12 In Die Huis Waar Stilte Woon
13 Lappieskombers
14 Karkas van haar Valentine
15 Ben Bicycle
16 Plaas genaamd Afrika
17 Wenslys
18 Storm van Liefde
19 So Verlief
20 Toe Maak Ons Vader 'n Boer
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.