Laurika Rauch - Stuur Vir My 'n Foto paroles de chanson

paroles de chanson Stuur Vir My 'n Foto - Laurika Rauch



Stuur vir my ′n foto
'N Duidelike beeld
Van die plooitjies om jou
Onder andere
Maak vir my ′n afskrif
Van die drome in jou hande
En die skewe,halwe glimlag
Om jou mond
Probeer ten minste vaspen
'N Bietjie van die aard
Van die dinge wat jy liefhet
En onthou
'N Mens is tog so gou geneig
Om maklik te vergeet
′N Foto keer
Dat die tyd verweer
Stuur vir my ′n foto
'N Duidelike beeld
Van die sprokies en die spoke
Van jou lyf En die roering van jou palms
En die hartklop in you are
En jou stiltes en jou lag
En selfs jou huil
Probeer ten minste vaspen
′N Bietjie van die aard
Van die dinge wat jy liefhet en onthou
Soos ons ernstige woorde
Oor die dinge van belang
Wat nou reeds stom
In gange hang
Stuur vir my 'n foto
′N Duidelike beeld
Van 'n plek waar ons al saam was
Of heen wou gaan
Dalk ′n horison, 'n waansin
'N Hawe of ′n bos
Onthou jy nog hoe ver wou
Ons nog reis?
Probeer ten minste vaspen
′N Bietjie van die aard
Van die dinge wat jy liefhet
En onthou
'N Mens is tog so gou geneig
Om maklik te vergeet
′N Foto keer
Dat die tyd verweer
Stuur vir my 'n foto
′N Duidelike beeld
Van die plooitjies om jou
Onder ande



Writer(s): Dineke Volschenk


Laurika Rauch - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
Album Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
date de sortie
22-12-1990




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.