paroles de chanson Vure Brand - Monique Steyn
Op
my
knieë
gelaat,
sonder
woorde,
gevoel
en
hoop.
In
die
stof
gegooi
met
my
hande
styf
vas
geknoop.
Soveel
keer
gevra
vir
genade
en
krag
van
Bo.
Deur
jou
donker
dae
het
ek
altyd
in
jou
bly
glo...
Jou
naam,
deur
die
roep
as
ek
val,
nie
weer
sê
is
"al
een".
Sonder
jou
is
ek
nie
alleen
nie.
Soos
die
vure
brand
het
ek
weer
opgestaan
en
sterker
aangegaan.
Geweet,
geglo
ek
kan
nie
weer
vergeet
Van
my
nie,
sal
my
nie
onder
kry
nie.
Gewete
sterker
staan.
Met
wapens
reg
in
my
hart
en
hand.
Jyt
my
opgelig
uit
die
stof.
My
afgeskud.
Deur
getraande
oë
sien
ek
merke
wat
op
my
sit.
Tel
die
stukke
op
van
my
hart
wat
in
skerwe
lê.
Nou's
ek
aanmekaar
maar
die
krake
sal
altud
sê...
Jou
naam,
in
die
roep
as
ek
val,
nie
weer
sê
jy
is
al
al
een
nie.
Sonder
jou
is
ek
nie
alleen
nie
Ek
het
geleer
uit
my
foute.
Al
my
wonde
het
sout
in.
Jy
het
dit
daar
in
gegooi.
Maar
nou
is
ek
sterker
as
ooit
1 Die Boom
2 Druppel In Die Emmer
3 Ek Is Verlief
4 Goeie Ou Dae
5 Vure Brand
6 Mosaïek
7 Onder Die Invloed
8 Hartseer
9 Treine
10 Caravans
11 Sweef Soos 'n Arend
12 The Prayer
13 Thy Will
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.