Bobby van Jaarsveld - Alles Vir Jou текст песни

Текст песни Alles Vir Jou - Bobby van Jaarsveld



Kom ons vat net die pad en gaan saam weg
Iewers waar daar niemand anders is daar waar ons nooit mekaar kan mis nie
In my hart voel dit goed en voel dit reg
Eks verslaaf aan naby aan jou wees verlief met hele lyf en gees
Ja jy is my alles...
KOOR
Jys nie net my vriend nie, jy is my liefde, jys nie net my liefde, jy is
My hart, jys nie net my hart nie, jy is my lewe, jys nie net my lewe, jy
Is my alles
Gee net in gee net oor gee jouself vir my
Sodat ek als van jou kan he
Jou als kan wys wat in my
Ek kan nie wag jys die krag wat my hart dryf
Eks in die donker sonder jou my laaste kers brand ek ook nou
Want jy is my alles ...



Авторы: ewald coleske, bobby van jaarsveld



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.