Bobby van Jaarsveld - 'N Vrou Wil Dit Hoor текст песни

Текст песни 'N Vrou Wil Dit Hoor - Bobby van Jaarsveld

Praat sag, vermy harde woorde.
Bly lief want jy't haar belowe.
Wees sterk want sy het jou nodig.
Wees vir haar lig, bly leer om te vergewe.
Bly glo daar's goed in die lewe.
Bly hoop want sy verwag dit van jou.
Sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel.
Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel.
Sy wil weet wat jou pla, wat's jou heel diepste vrae.
Moenie stil bly want 'n vrou wil dit hoor.
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet.
Sy wil glo sy's die vuur wat nog steeds in jou woed.
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor.
Maak net seker dat jy haar nooit verloor.
Want 'n vrou wil dit hoor...
Sien raak waarna sy strewe.
En as haar moed haar begewe.
Wees daar en se vir haar dat sy kan.
Wys haar die groter plan.
Se meer dit wat haar opbou.
Se weer dit waarvan sy hou.
Kyk mooi na haar want sy's lief vir jou.
Sy wil raak aan jou hart.
Sy wil vat aan jou siel.
Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel.
Sy wil weet wat jou pla, wat's jou heel diepste vrae.
Moenie stil bly want 'n vrou wil dit hoor.
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet.
Sy wil glo sy's die vuur wat nog steeds in jou woed.
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor.
Maak net seker dat jy haar nooit verloor.
Want 'n vrou wil dit hoor...
Elke hartklop, elke asem,
'N Vrou wil dit hoor.

Want 'n vrou wil dit hooor
'N vrou wil dit hoor.

Авторы: Bobby Van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Альбом Wat Geld Nie Kan Koop Nie
дата релиза
22-06-2017

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.