Bobby van Jaarsveld - Wonderwerk текст песни

Текст песни Wonderwerk - Bobby van Jaarsveld



Ek wonder of jy weet
Wat jy doen aan my
En hoe lank ek moes wag, gedroom elke dag
Net van jou
En sonder dat jy weet
Het jy my jou hart kom wys
Jy laat my voel soos 'n kind
Wat ry op die wind tot by jou
Nou staan ons twee alleen, ek wil my vir jou
Kom leen, dat jy kan sien wat ek sien,
Hoe ek jou sien, as ek jou sien...
Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe het ek verdien om jou te kry
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou
Net soos 'n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy's my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my
Dis tyd dat jy moet weet
Hoe ek voel oor jou
Dis jy wat my regop hou
My laat onthou wie ek is
En sonder dat jy weet
Doen jy dit weer en weer
Die antwoord op al my vrae
Jy bring my tot waar ek wil wees
Nou staan ons weer alleen
Kan ek my vir jou kom leen
Dat jy kan sien wat ek sien
Hoe ek jou sien, as ek jou sien...
Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe het ek verdien om jou te kry
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou
Net soos 'n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy's my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my
Want ek weet dis jy wat my verstaan
Jy's die deel van my wat ek nooit sal laat gaan
Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe het ek verdien om jou te kry
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou
Net soos 'n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy's my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my



Авторы: Bobby Van Jaarsveld, Ewald Coleske


Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Альбом Wat Geld Nie Kan Koop Nie
дата релиза
22-06-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.