Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie текст песни

Текст песни Wat Geld Nie Kan Koop Nie - Bobby van Jaarsveld



As jy wonder hoe ek voel
Want ek dit nie genoeg nie
Soms 'n man te veel
Maar nie wat hy bedoel nie
Dan kyk ek net na jou
Jy wat my regop hou
En ek sien wat jy werd is
Daar is soveel wat ek wil
Wat ek nie altyd wys nie
Ek hoop dat jy kan sien
Wat ek nie kan beskryf nie
Dan kyk ek in jou
Dis jy wat in my glo
En ek weet wat jy werd is...
Wat geld nie kan koop nie
Wat woorde nie nie
Wat die wêreld nie het nie
Kry ek by jou
Wat die oog nie kan sien nie
En jy nie altyd voel nie
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat geld nie kan koop nie...
Wanneer tye moeilik raak
En ek dit nie verstaan nie, is jy my regterhand
Wat my nie sal laat gaan nie
Dan kyk ek weer na jou
Jy wat my staande hou
En ek sien wat jy werd is
Want ek gaan op my knieë elke dag
Ek dankie vir als wat jy is
Soveel meer as wat ek voor kon vra



Авторы: bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Альбом Wat Geld Nie Kan Koop Nie
дата релиза
22-06-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.