Bobby van Jaarsveld - Soet en Bitter текст песни

Текст песни Soet en Bitter - Bobby van Jaarsveld



Jy het belowe
Om te kyk diep in my
Om die beste van my te glo
Al sou jy ander stories hoor
Daar was 'n oomblik
Wat die aarde pad gegee het
En dit wat ons gesê het
Al was wat ons twee gered het
Want jy bly... my rede
Oooooo . bly ...
Want daar is niemand
Wat my ken soos jy
Wat by my sal bly
Deur soet en bitter tye
Daar is geen ander
Liefde hier vir my
My hart het jou gekry
Selfs al sou die lewe
Soet en bitter bly
Want dit is geen verrassing
Twee is beter as 'n enkeling
Jy't gekom hier tot my redding
Jy was ook maar net betyds
So ek veg teen my emosies
Soek 'n einde vir die storie
En my hart is daar vir jou
Jy is die een vir my gemaak
Want jy bly... my rede
Ooooooo ... Bly...
Want daar is niemand
Wat my ken soos jy
Wat by my sal bly
Deur soet en bitter tye
Daar is geen ander
Liefde hier vir my
My hart het jou gekry
Selfs al sou die lewe
Soet en bitter bly
Die son vertel
Kom hemel kom hel
Ek is joune
En waar ons was
Tot waar ons is
Ek's joune
Want daar is niemand
Wat my ken soos jy
Wat by my sal bly
Deur soet en bitter tye
Daar is geen ander
Liefde hier vir my
My hart het jou gekry
Selfs al sou die lewe
Soet en bitter bly



Авторы: Riana Nel


Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Альбом Wat Geld Nie Kan Koop Nie
дата релиза
22-06-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.