Bobby van Jaarsveld - Beter Helfte текст песни

Текст песни Beter Helfte - Bobby van Jaarsveld

Ek wens ek het jou jare terug alreeds geken.
Ek weet dit sou van my ñ hele ander mens gemaak het.
Dis te maklik om daai woorde te ons bly vergeet dat dit
Betekenis het om iemand lief te moet jy verstaan wat jy het
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde
Nie nie kon my hart nie laat wen nie nee

Ek kan met eerlikheid ek is lief vir jou
Ek wil dit nie meer langer net hier binne hou, ek wil nie.
Dis te maklik om daai woorde te ons bly vergeet dat dit
Betekenis het om iemand lief te he moet jy verstaan wat jy het
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde
Nie nie kon my hart nie laat wen nie nee
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Al die stukke van my hart wat daar oor
Was net gevat en weer aan mekaar gelas
Met stukke van jou ingepas
Stukke van jou ingepas
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde
Nie nie kon my hart nie laat wen nie nee
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Die storie vertel van my beter helfde

Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens
Альбом Maak 'n Wens
дата релиза
20-10-2014

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.