Bok van Blerk - Die Groot Trek Weer Kaap Toe текст песни

Текст песни Die Groot Trek Weer Kaap Toe - Bok van Blerk



In haar huis die tyd opgeknip jy sien dit wat nooit weer sal wees maar sy't dit gesien
Sy was daar toe ons dalk daai April herken was
Sy vertel van die dag toe sy ook kon stem
Sy vertel van die dag toe sy nie wou stem
Sy vra is jy gepak vir die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek weer Kaap toe, die groot trek huistoe
Ek hoor hoe sy dat sy dit nooit sal sien, almal terug daarvandaan toe
Ek hoor hoe sy dat die sirkel voltooi met die groot trek weer Kaap toe
Sy vertel soos die trane haar vol
Sy vertel dalk te veel dis wat sy nou wil
Sy vertel van 'n liefde groot, ek ken hom nie
En soos ons praat klop my hart by die venster uit
En ek mis weer vir jou sonder die verwyt
En ek wens dit kom gou die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek weer Kaap toe, die groot trek huistoe
Ek hoor hoe sy dat sy dit nooit sal sien almal terug daarvandaan toe
Ek hoor hoe sy dat die sirkel voltooi met die groot trek weer Kaap toe
Sy vertel van 'n plek by Drie-Ankersbaai
Sy vertel oor die waters toe sy wou waai
Sy gaan strooi my as en vat my terug Kaap toe
Die groot trek weer Kaap toe die groot trek huistoe
Ek hoor hoe sy dat sy dit nooit sal sien almal terug daarvandaan toe
Ek hoor hoe sy dat die sirkel voltooi met die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek weer Kaap toe die groot trek huistoe
Ek hoor hoe sy dat sy dit nooit sal sien almal terug daarvandaan toe
Ek hoor hoe sy dat die sirkel voltooi met die groot trek weer Kaap toe
Ek hoor hoe sy dat die sirkel voltooi met die groot trek weer Kaap toe
Ek hoor hoe sy dat die sirkel voltooi met die groot trek weer Kaap toe



Авторы: johan vorster


Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
Альбом Steek Die Vure Aan
дата релиза
24-06-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.