Bok van Blerk - Vroumens текст песни

Текст песни Vroumens - Bok van Blerk



Sy kon verf met haar oe,
Sy kon met haar mond toor
Sy was perfek vir my
Sy het gewerk vir haar geld
Sy kon boor, sy kon weld
Mooi na haarself gekyk
Sy was ′n dame wat bloos as sy skaam is
En sy kon vloek as sy kwaad is.
Mense praat van 'n droomvrou
′N houvrou en 'n trouvrou
Een wat haar man verstaan
Dis 'n vrou wat jy net in stories kry
Maar in my oe vroumens is dit jy.
Dis toe ek jou ontmoet in daai verlate kroeg in Bloemfontein
Het jou gevra wats jou naam, en toe antwoord jy skaam
Jy kon nie woorde kry.
Sy was ′n dame wat bloos as sy skaam is
En sy kon vloek as sy kwaad is.
Mense praat van ′n droomvrou
'N houvrou en ′n trouvrou
Een wat haar man verstaan
Dis 'n vrou wat jy net in stories kry
Maar in my oe vroumens is dit jy.



Авторы: christoph kotze


Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
Альбом Steek Die Vure Aan
дата релиза
24-06-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.