Текст песни 'Van Hings' - Bok van Blerk
As
jy
haar
lyf
begeer,
moet
jy
een
ding
weet
Ja
die
mooiste
roos
se
dorings
maak
ook
seer.
Geen
whiskey
sal
jou
kan
sterker
maak
Teen
'n
leeu,
wyfie
se
wraak.
Dit
was
'n
koue
aand,
in
die
ou-Vrystaat
Toe
ek
haar
by
die
ou-raad
saal
gewaak.
Dit
was
'n
jollige
nag,
ons
kon
dans
ons
kon
lag
Ek
was
blind
teen
Eva
se
gewag.
Koor1
En
as
die
bloed-rivier
weer
begin
te
bloei
En
as
Rageltjie
de
Beer
teen
die
winterwinde
stoei
As
Wolraad
Woltemade
weer
sy
perd
opgesaal
het
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou
toe
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou.
Vers2
Die
gees
het
hoog
geloop,
jou
woorde
soet
soos
stroop
Jy
het
my
verleideling
ja
soos
'n
droom.
Toe
ek
wakker
word,
in
jou
huis
op
die
grond
Begin
my
kop
te
klop
want
ek
weet
"Hier
kom
strond!"
Koor1
En
as
die
bloed-rivier
weer
begin
te
bloei
En
as
Rageltjie
de
Beer
teen
die
winterwinde
stoei
As
Wolraad
Woltemade
weer
sy
perd
opgesaal
het
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou
toe
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou.
En
as
Van
Riebeeck
weer
sy
voete
in
die
Kaap
sit,
Of
ek
die
Kruger-miljoen
hier
erens
op
my
plaas
vind,
As
Van
Hings
en
die
duiwel
hulle
stryd
blus
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou
toe
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou.
Koor1
En
as
die
bloed-rivier
weer
begin
te
bloei
En
as
Rageltjie
de
Beer
teen
die
winterwinde
stoei
As
Wolraad
Woltemade
weer
sy
perd
opgesaal
het
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou
toe
Sal
ek,
weer
terug
keer
na
jou.
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.