Bouwer Bosch feat. Armandt - Uurglas текст песни

Текст песни Uurglas - Bouwer Bosch , Armandt



Uurglas loop uit die lewe dans met my
Op en af heen en weer deurmekaar
Hoop ek sien jou weer
So wees nou wees nou hier naby my
Los die wereld los die seer dis net ek en jy
Want tyd is nie ons sin nie
Die lewe is nie herwinbaar
En tyd is nie ons sin nie
More kan wag want vandag is dit ek en jy
Vandag is dit ek en jy
Vandag is dit ek en jy
Die lewe is nie herwinbaar nie



Авторы: Bouwer Bosch, Emile Jooste, Armandt Jane Van Rensburg


Bouwer Bosch feat. Armandt - Hopelik
Альбом Hopelik
дата релиза
28-10-2016



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.