Bouwer Bosch - Sy Klink Soos Lente (Bonus Track) текст песни

Текст песни Sy Klink Soos Lente (Bonus Track) - Bouwer Bosch



Jy verras my met n koue front
Jou woorde weemul in die lug
Vanuit die wasem uit jou mond
Jou karakter maar so sag en klein
Tog domminerend as my naam van jou
Lippe af verdwyn
Ek en koljander loop so deur die bos
Laat val ons krummels om n spoor te los
En sprokies stories as jy vir my vra
En ek se ja
Eendag as sit sneeu in pretoria
Sy klink soos lente in die oggend son
En ek kan gewoond raak aan die more blom
Jy wil my nie hoor nie hoor nie
So ek skryf n song
Sodat jy kan luister
Dat jy saam kan sing
Saam kan sing
Ek ken van winter as die son nie skyn nie
Die wereld draai al die my sterre nie in lyn nie
Sy bring verandering en ek gee oor
Sy beweeg soos die stilte
In die Klein Karoo
Sy klink soos lente in die oggend son
En ek kan gewoond raak aan die more blom
Jy wil my nie hoor so ek skryf n song
Sodat jy kan luister
Dat jy saam kan sing
Saam kan sing
Ek het verdwaal in die stads gedruis
Die wolke hou voor die suider kruis
Haar lig speel lig oor die horison
Sy gee my rigting
Om hier uit te kom
Sy klink soos lente in die oggend son
En ek kan gewoond raak aan die more blom
Jy wil my die hoor nie so ek skryf n song
Sodat jy kan luister
Dat jy saam kan sing
Saam kan sing
Dat jy saam kan sing
Saam kan sing



Авторы: Bouwer Bosch, Roan Van As, Dawie De Jager


Bouwer Bosch - Hopelik
Альбом Hopelik
дата релиза
28-10-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.