Bouwer Bosch feat. Almero - Ses Voet Diep in Vergifnis (Unplugged) текст песни

Текст песни Ses Voet Diep in Vergifnis (Unplugged) - Bouwer Bosch , Almero



Rus in vrede
Hier ek nou
Is jy bang vir die dood of
Was jy bang vir die lewe
N Huldeblyk van
Gemorsde tyd
Word jy oorweldig
Deur al die spyt
In die van geliefdes
Sien ek wat jy was
Sien ek wat jy kon wees
Wat jy moes wees
In die van geliefdes
Sien ek hoe jy liefhet
Sien ek hoe jy bly vrees
Oor wat sou wees
(Koor)
Vergewe jouself
Jy gaan swaar dra
Aan al die seer wat jy opgaar
Skud die skuld van jou rug af
Spog met jou letsels
Los als nou in die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnis
Jy kan nie met n tas vol haat
In jouself
By die hemel aankom nie
(By die hemel aankom nie x4)
Ongeduldig
Blaas ons uit
Ongenadig
Mors ons tyd
Heen en weer deur
Die lewe jaag
Vir niks wat saak maak
Spyt kom te laat
In die van die hartseer
Sien ek myself
Rondgegooi deur die lewe
Ek is uit gedelf
In die van die hartseer
Moet ek erken
Dat ek alles probeer het
Om die lewe te wen
(Koor)
Vergewe jouself
Jy gaan swaar dra
Aan al die seer wat jy opgaar
Skud die skuld van jou rug af
Spog met jou letsels
Los als nou in die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnis
Jy kan nie met n tas vol haat
In jouself
By die hemel aankom nie



Авторы: Bouwer Bosch, Matthieu Auriacombe, Peach Van Pletzen, Almero Welgemoed


Bouwer Bosch feat. Almero - Hopelik
Альбом Hopelik
дата релиза
28-10-2016



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.