Bouwer Bosch - Pleidooi текст песни

Текст песни Pleidooi - Bouwer Bosch



Ek wil nie droom oor jou nie
Jy's gans te mooi
Ek wil nie wag om te praat nie
Jy's my pleidooi
Ek't nie die moed om vir jou te baklei nie
Ek waai my wit vlag en ek bid vir n beter dag
Het ons alweer die streid begin
Tussen my en jou en ons
Het jy alweer jouself gevind
Jou hart verloor daar tussenin
Hoor my as ek sê, ek verdien jou nie
Daar's nie n kans wat ek jou genoeg kan liefhê nie
Het ons alweer die streid begin
Tussen my en jou en ons
Het jy alweer jouself gevind
Jou hart verloor daar tussenin
Het ons alweer die streid begin
Tussen my en jou en ons
Het jy alweer jouself gevind
Jou hart verloor daar tussenin



Авторы: Bouwer Bosch, Almero Welgemoed, William Loots


Bouwer Bosch - Hopelik
Альбом Hopelik
дата релиза
28-10-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.