Jack Parow - Feite текст песни

Текст песни Feite - Jack Parow

Yoh, dis die original, die vader van die afrikaans rap kak
As ek slaat, laat ek die plek uitmekaar spat
Wat, wat, al die kakkes moet die pad slaat
Skaakmat, slap-stack of fokken skape plat
Parow gaan die fokken laaste lag, want die laaste lag kak lekker
Jy's 'n draadtrekker, ek's die koning van die lekker plekke
Julle word almal aangetrek na my vlam soos motte
My totter proe soos grondboontjiebotter
By donker grotte, tot bo-aan die raplys
Raak wys, ek's J.Z, jy's Vinilla Ys
Gorrila wys, laat die wille wys hoe word dit gedoen
Julle almal staan rond en bont, en fokken trille soen
En pille doen, dit is vir kinders met depressie
Maak oop my cd, vir n vonkelende siek sessie
Die wille wessie, van die afrikaanse zef-scene
So fokken check Parow uit, ek's beter as 'n wet-dream
Daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh

Ek's leaps and bounds above all the fokken res
The fokken best rap in boksers en 'n fokken vest
Never fokken stress, want ek het nie fokken tyd nie
No way nie, nee fokken niemand ken vir my nie
So baby, sit terug en luister, die stage is my tuiste
Ek sak yster, reg by die buiste, rap teen 'n skuinste
Spoeg soos 'n damwal, ek's kak mal
Klim op die stage en laat die kak val
Spoeg kak gal, en slym uit my keel uit
Nee great, my kak styg soos monsters uit die see uit
Vee uit, en maak jou oop, ek's groë-groot
Maar hoekom is daar so min geld
Hier waar ek nou oorloop, is kak droog, en ek's opsoek na oasis
Ek's kak hoog, so hardloop fokken vinnig voor ek klaar is
Puff-puff, pass-pass, fokken aan, jy's bang
Sluk fokken seil soos 'n lang slang
Daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Ek rap straight van die wal tot in die sloot in
Soos hoogspring, Parow gaan die fokken kroon terugbring
Terug na die Kaap toe, terug na die bar toe
Gaan terug na jou ma toe, fokken Parow maak die straat toe
Klaar gedoen soos fokken long street festival
Die beste pil, gee jou fokken hare op jou testicals
En murg in jou pype, te miste fokken ruite,
Besliste fokken greate, besliste fokken feite
So hou bene hou, of dis no-go, ou-ou, ou-ou, ou-no, ou-no
Die hele plek ruik soos Omo, jou-jou,
Want ek maak die hele fokken plek skoon
Check oom, Parow ruik soos fokken Lux badroom
Sparkling fresh like fokken sunlight liquid,
You can't stick it, no, you're just not cricket
La-di-da-di, soos fokken Snoop Dogg
Gaat lê, jy wil die kak hê, maar ek sit op die Top - Wê!
Uh-uh-uh
Daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie
Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh
Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie

Авторы: Zander Tyler, Justin De Nobrega

Jack Parow - Jack Parow
Альбом Jack Parow
дата релиза
23-04-2010

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.